top of page

NASORG

NASORG
Nasorg is stiptelik vanaf 13:30 tot 17:15 Maandag tot Vrydag. Kleuters word verdeel in hulle verskillende ouderdomsgroepe en georganiseerde programme word gevolg. Kleuters ontvang middagete om 13:30 asook broodjies en vrugte om 15:00. Indien halfdagkleuters ad-hoc nasorg wil bywoon word 'n fooi van R120 per middag gehef.

VAKANSIESORG
Die vakansiesorg-fasiliteit is vir voldagkleuters en ingesluit by die skoolfooi.
Indien halfdagkleuters ad-hoc vakansiesorg wil bywoon word ‘n fooi van R120 per oggend of R150 per voldag gehef. Die program is informeel maar daar is steeds gestruktureerde aktiwiteite. Etenstye bly dieselfde as in die kwartaal.
Vakansiesorg is gesluit op skool- en publieke vakansiedae, asook gedurende die eerste week van Julie-vakansie en die hele Desember-vakansie.

 

Nasorg Personeel

DSCF3250.JPG

Magdeline

DSCF3253.JPG

Johané

Joniorkampus

DSCF9326.JPG

Cynthia

DSCF8745.JPG

Gloria

DSCF9301.JPG

Thea

4 Jaargroep

DSCF5068.JPG

Bongi

DSCF9309.JPG

Louise

5 Jaargroep

Buitespeel
bottom of page