INSKRYWINGS VIR 2020 en 2021 BY UNIKA PREPRIMÊR
Daar is beperkte plekke beskikbaar in 2020 vir kleuters. Skakel die kantoor by 010 010 6032 of
of stuur 'n e-pos aan info@unikapp.co.za. 

SKOOLHOOF se GROET

Welkom by Unika Preprimêr en dankie dat u by ons webblad kom kuier.

Visie
Ons streef daarna om ‘n skool van uitnemendheid te wees waar elke kleuter gelukkig kan wees en sy volle potensiaal kan bereik. 

Missie
Ons bied aan ons kleuters die geleentheid om optimaal te ontwikkel in die:

  • Kognitiewe

  • Fisiese

  • Sosiale

  • Emosionele

  • Geestelike sfere


Deur te bou op strukture wat gekenmerk word deur:

  • Tradisionele waardes

  • Christelike beginsels

  • Dissipline

  • Trots

  • Vriendelikheid


VERTROU ons met jou kleuter en BEPROEF wat ons bied eerstehands!

Wilma Steinmann:  Skoolhoof

This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now