top of page
2 JAARGROEP

TEMAS, ROOSTERS EN DAGPROGRAMME
Gestruktureerde dagprogramme, temas, toesig- en aktiwiteitsrooster vir buite-speeltyd
word vir elke ouderdomsgroep uitgewerk. Verskillende ouderdomsgroepe speel op vier veilige aparte speelterreine.
​
VERSLAE
'n Aanpassings verslag word uitgegee aan die einde van die 1ste kwartaal. Die Desember verslag word gebasseer op deurlopende evaluering van kleuters .
MAALTYE
'n Voltydse kok berei daagliks ontbyt en toebroodjies 10:00 voor vir
die juniors (2- en 3-jariges).



bottom of page